Biểu trưng YouVersion
Biểu tượng Tìm kiếm

EKSODUS 28:4

EKSODUS 28:4 AFR83

Hulle moet die volgende kledingstukke maak: 'n borssak, 'n skouerkleed, 'n mantel, geweefde priesterklere, 'n tulband en 'n serp. Dit is die gewyde klere wat vir jou broer Aäron en sy seuns gemaak moet word sodat hulle priesters kan wees in my diens.

Những video dành cho EKSODUS 28:4