1
GENESIS 41:16
Afrikaans 1983
AFR83
Josef het vir die farao gesê: “Nie ek nie! God gee dié goeie antwoord vir u.”
So sánh
Khám phá GENESIS 41:16
2
GENESIS 41:38
Toe sê die farao vir sy amptenare: “Waar kry ons so iemand, 'n man met die verstand van 'n god?”
Khám phá GENESIS 41:38
3
GENESIS 41:39-40
Die farao het daarop vir Josef gesê: “God het jou dit alles bekend gemaak. Daaruit is dit duidelik dat niemand soveel verstand en wysheid as jy het nie. Ek stel jou aan oor my paleis. “My volk moet jou gehoorsaam. Net ek sal meer mag hê as jy.”
Khám phá GENESIS 41:39-40
4
GENESIS 41:52
Josef het sy ander seun Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek verneder is.”
Khám phá GENESIS 41:52
5
GENESIS 41:51
Hy het die oudste Manasse genoem, “want,” het hy gesê, “God het my alles laat vergeet: al my swaarkry en alles wat my familie my aangedoen het.”
Khám phá GENESIS 41:51