1
GENESIS 18:14
Afrikaans 1983
AFR83
Is iets te buitengewoon vir die Here? Op die vasgestelde tyd sal Ek terugkom. Volgende jaar hierdie tyd sal Sara 'n seun hê.”
So sánh
Khám phá GENESIS 18:14
2
GENESIS 18:12
en daarom het sy by haarself gelag en gedink: sal ek nog genot kan hê noudat ek afgeleef is? En dit met my man wat oud is?
Khám phá GENESIS 18:12
3
GENESIS 18:18
Abraham sal tog 'n groot en sterk nasie word en in hom sal al die nasies van die aarde geseën word.
Khám phá GENESIS 18:18
4
GENESIS 18:23-24
Abraham het toe nader gekom na die Here toe en gevra: “Sal U die regverdiges saam met die goddeloses vernietig? Miskien is daar vyftig regverdiges in die stad. Sal U die plek werklik vernietig? Sal U dit nie spaar oor vyftig regverdiges daarin nie?
Khám phá GENESIS 18:23-24
5
GENESIS 18:26
Toe sê die Here: “As Ek vyftig regverdiges in Sodom kry, sal Ek die hele plek spaar oor hulle.”
Khám phá GENESIS 18:26