1
EKSODUS 6:6
Afrikaans 1983
AFR83
Ek neem julle aan as my volk en Ek sal julle God wees. Dan sal julle besef dat Ek, die Here, julle God is wat julle van die dwangarbeid van Egipte bevry.
So sánh
Khám phá EKSODUS 6:6
2
EKSODUS 6:7
Ek sal julle bring na die land toe wat Ek met 'n eed aan Abraham, Isak en Jakob belowe het. Ek sal dit julle eiendom maak. Ek is die Here.”
Khám phá EKSODUS 6:7
3
EKSODUS 6:8-9
Dit het Moses toe aan die Israeliete vertel, maar in hulle moedeloosheid oor die harde werk het hulle nie na hom geluister nie. Toe sê die Here vir Moses
Khám phá EKSODUS 6:8-9
4
EKSODUS 6:1
God het vir Moses gesê: “Ek is die Here!
Khám phá EKSODUS 6:1