1
Genesis 13:15
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want al die land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag tot in ewigheid
So sánh
Khám phá Genesis 13:15
2
Genesis 13:14
Nadat Lot van hom geskei het, sê יהוה vir Avram: “Lig nou jou oë op en kyk vanaf die plek waar jy staan na die noorde, die suide, die ooste en die weste
Khám phá Genesis 13:14
3
Genesis 13:16
en Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde sodat as iemand die stof van die aarde kon tel, jou nageslag ook getel kon word.
Khám phá Genesis 13:16
4
Genesis 13:8
Toe sê Avram vir Lot: “Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou en tussen my wagters en jou wagters nie; ons is tog broers.
Khám phá Genesis 13:8
5
Genesis 13:18
Toe het Avram sy tente geskuif en gaan bly by die Eikebome van Mamre, wat by Hevron is en hy het daar vir יהוה ’n altaar gebou.
Khám phá Genesis 13:18
6
Genesis 13:10
Lot slaan sy oë op en sien dat die hele Yardenvallei oral baie water het. Voordat יהוה S’dom en `Amorah verwoes het, was dit soos die tuin van יהוה, soos Mitzrayim in die rigting van Tzo’ar.
Khám phá Genesis 13:10