1
Filippense 4:6
Bybel vir almal
ABA
Julle moenie bekommerd wees nie. Julle moet ernstig bid tot God, julle moet vir Hom sê wat julle nodig het en julle moet vir Hom dankie sê daarvoor.
So sánh
Khám phá Filippense 4:6
2
Filippense 4:7
Julle behoort aan Christus Jesus. Daarom sal God vir julle vrede gee, vrede wat baie beter is as enige iets waaraan mense kan dink, vrede wat die dinge beskerm wat julle dink.
Khám phá Filippense 4:7
3
Filippense 4:8
Vriende, ek wil vir julle nog iets sê. Julle moet altyd dink aan die dinge wat waar is, wat mooi is, wat reg is, wat rein is, wat pragtig en goed is. Ja, julle moet dink aan alles wat mooi is, alles waarop 'n mens trots kan wees.
Khám phá Filippense 4:8
4
Filippense 4:13
Christus gee vir my die krag om enige iets te doen
Khám phá Filippense 4:13
5
Filippense 4:4
Julle behoort aan die Here. Daarom moet julle altyd bly wees! Ek sê dit weer, julle moet bly wees!
Khám phá Filippense 4:4
6
Filippense 4:19
My God sal vir julle alles gee wat julle nodig het, want Hy het baie wonderlike dinge wat Hy vir ons wil gee, dinge wat van Christus Jesus kom.
Khám phá Filippense 4:19
7
Filippense 4:9
Julle het geleer en gehoor en gesien hoe ek lewe. Julle moet dieselfde doen, dan sal God wat vrede gee, by julle wees.
Khám phá Filippense 4:9
8
Filippense 4:5
Julle moet vriendelik en geduldig wees met al die mense, want die Here sal gou weer kom!
Khám phá Filippense 4:5
9
Filippense 4:12
In my lewe het baie dinge met my gebeur. Partymaal het ek te min gehad en partymaal het ek baie gehad, en so het ek geleer om tevrede te wees. Partymaal het ek genoeg gehad om te eet en partymaal was ek honger. Ja, partymaal het ek baie gehad en partymaal het ek te min gehad.
Khám phá Filippense 4:12
10
Filippense 4:11
Ek sê dit nie omdat ek te min het nie. Ek het geleer om tevrede te wees met dit wat ek het.
Khám phá Filippense 4:11