1
SPREUKE 15:1
Afrikaans 1983
AFR83
'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.
ஒப்பீடு
SPREUKE 15:1 ஆராயுங்கள்
2
SPREUKE 15:33
Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.
SPREUKE 15:33 ஆராயுங்கள்
3
SPREUKE 15:4
Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.
SPREUKE 15:4 ஆராயுங்கள்
4
SPREUKE 15:22
Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.
SPREUKE 15:22 ஆராயுங்கள்
5
SPREUKE 15:13
Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.
SPREUKE 15:13 ஆராயுங்கள்
6
SPREUKE 15:3
Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.
SPREUKE 15:3 ஆராயுங்கள்
7
SPREUKE 15:16
Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.
SPREUKE 15:16 ஆராயுங்கள்
8
SPREUKE 15:18
'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.
SPREUKE 15:18 ஆராயுங்கள்
9
SPREUKE 15:28
'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge.
SPREUKE 15:28 ஆராயுங்கள்