1
SPREUKE 16:3
Afrikaans 1983
AFR83
Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk.
ஒப்பீடு
SPREUKE 16:3 ஆராயுங்கள்
2
SPREUKE 16:9
'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.
SPREUKE 16:9 ஆராயுங்கள்
3
SPREUKE 16:24
Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.
SPREUKE 16:24 ஆராயுங்கள்
4
SPREUKE 16:1
'n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af.
SPREUKE 16:1 ஆராயுங்கள்
5
SPREUKE 16:32
'n Geduldige mens het meer waarde as 'n bedrewe vegter, 'n mens met selfbeheersing meer as iemand wat 'n stad inneem.
SPREUKE 16:32 ஆராயுங்கள்
6
SPREUKE 16:18
Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val.
SPREUKE 16:18 ஆராயுங்கள்
7
SPREUKE 16:2
In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here ondersoek die gesindheid.
SPREUKE 16:2 ஆராயுங்கள்
8
SPREUKE 16:20
Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.
SPREUKE 16:20 ஆராயுங்கள்
9
SPREUKE 16:8
Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg.
SPREUKE 16:8 ஆராயுங்கள்
10
SPREUKE 16:25
Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.
SPREUKE 16:25 ஆராயுங்கள்
11
SPREUKE 16:28
Iemand wat die waarheid verdraai, veroorsaak twis, iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.
SPREUKE 16:28 ஆராயுங்கள்