Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 323 YA 365

Vers 2: Opstand in ‘n land bring wydverspreide onrus. Wanneer daar onluste en opstand in ‘n land is, maak dit ‘n land eintlik onregeerbaar, omdat soveel mense ‘n kans sien om mag tot hulle eie voordeel te probeer gryp. Dit is eers wanneer iemand wat baie wysheid en kennis het aan bewind kom, dat dié situasie weer reggestel kan word, en daar ‘n tydperk van rus en vrede kan kom. My gebed vir ons land is dat die Here ons só iemand sal gee! En talle sulke mense vir die talle lande in die wêreld wat in anargie verval het.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More