Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 294 YA 365

Tema 9 – Tree met selfbeheersing op.

Die laaste vers van hoofstuk 25 beklemtoon dat jy met selfbeheersing moet optree teenoor mense wat jou probeer uitbuit of aanvalle teen jou loods. As jy jou selfbeheersing verloor, sal jy weerloos raak soos 'n stad sonder 'n beskermde muur.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More