Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 293 YA 365

Tema 8 – Staan sterk vir die waarheid

Die volgende twee spreuke beklemtoon die waarheid in alles wat jy doen.

Vers 26: As die goddeloses jou aanvat moet jy sterk staan vir die waarheid. Jy moet geen kompromie aangaan nie, anders verloor jy jou integriteit.

Vers 27: Terselfdertyd moet jy nie val vir die versoeking om jou eie eer soek nie. Dit is soos soetgoed wat met matigheid en selfbeheersing hanteer moet word (Spreuke 25:16). Integriteit lê in vasstaan vir die waarheid en in die aflê van eersug.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More