Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuk 7 – Wees tevrede met wat vir jou voorgesit word.
Let op dat dit nie soseer oor die magsverhouding gaan nie, maar oor die effek wat ‘n onbeteuelde eetlus en die begeerte na meer, op jou kan hê. Natuurlik kan dit jou in konflik bring met die hoë amptenaar, maar dit kan jou ook verlei om dieselfde te wil hê as hy, net uit jaloesie.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More