Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 180 YA 365

Vers 4: Wysheid bring lewe. Meer letterlik vertaal: “Diep waters is die woorde uit ’n man se mond, ’n bruisende stroom, ’n fontein van wysheid.” Spreuke 20:5 verbind “diep waters” aan ’n “oorwoë mening”. Die punt is dat wyse woorde ’n permanente verkwikkende effek op ons sal hê. Vers 5: Partydigheid verwoes lewens. Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldige en so die onskuldige sy reg te ontsê nie (Spreuke 17:15).

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More