Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 183 YA 365

Vers 9: Luiheid en laksheid is gewelddadig. Dit verwoes nie net die kanse op die lewe vir jouself nie, maar vir almal wat met jou te make het. Vers 10 is 'n baie bekende teks met die boodskap dat God die regverdige beskerm wat by Hom skuil. Die lied "Blessed be the Name of the Lord", van Clinton Utterbach, gebruik onder andere dié vers: “Die Naam van die Here is 'n sterk toring, die regverdiges hardloop daarin, en hulle is veilig.”

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More