Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 148 YA 365

Vers 6: Let op na die aanbod van versoening wat as 'n keuse vir ontsag vir die Here en 'n lewe van liefde en trou in die gemeenskap gemaak word – dit klink heel Nuwe Testamenties! Vers 7. Dit ontsluit God se seën in jou lewe wat selfs jou vyande in vrede met jou sal laat lewe.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More