Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 152 YA 365

Vers 14: Die koning se dodelike woede is onvoorspelbaar, maar word deur wysheid tot bedaring gebring. Vers 15: Sy vriendelikheid en goedgesindheid daarenteen beïnvloed alles. Sy goedgesindheid is soos ’n wolk wat lentereëns bring wat verseker dat daar ’n oes op die land is.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More