1
Eksodus 1:17
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die vroedvroue het God egter respekvol gevrees en nie gedoen soos die koning van Mitzrayim hulle beveel het nie, maar die seuns laat lewe.
Linganisha
Chunguza Eksodus 1:17
2
Eksodus 1:12
Hoe meer hulle hul onderdruk het, hoe meer het hulle vermenigvuldig en versprei en hulle was bang vir die seuns van Yisra’el.
Chunguza Eksodus 1:12
3
Eksodus 1:21
So was dit: omdat die vroedvroue God respekvol gevrees het, het Hy vir hulle huisgesinne gegee.
Chunguza Eksodus 1:21
4
Eksodus 1:8
Daar het ’n nuwe koning oor Mitzrayim opgestaan wat Yosef nie geken het nie.
Chunguza Eksodus 1:8
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video