Filippense - Kies VreugdeSample

Lees: Filippense 1:12-14
SOAP: Filippense 1:14
Moet nooit vergeet dat, ongeag waar jy heengaan, of waar jy was nie, jy is nooit alleen nie. Christus wandel stap vir stap saam met jou op jou geloofspad. Daar is 'n hoër doel vir jou lewe, en Christus werk deur jou daaglikse omstandighede vir Sy hoër roeping. Onthou hierdie dinge as jy in die versoeking kom om hardop of in jou binneste te kla: ongeag van wat gebeur, Christus werk, mense kyk, en ons het altyd 'n rede vir lofprysing in plaas van om te kla. Te midde van 'n donker en woedende wêreld, laat ons daagliks geleenthede aangryp om eenheid en liefde te wys en dapper die waarheid te spreek.
Scripture
About this Plan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Related Plans

Unwrapping Christmas

The Heart Work

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (6 of 8)

A Spirit Filled Moment

Be Good to Your Body

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (5 of 8)

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God

Christian Forgiveness
