Filippense - Kies VreugdeSample

Lees: Filippense 3:20-21
SOAP: Filippense 3:20
Soms moet ons net herinner word dat hierdie wêreld nie ons woning is nie. Wanneer probleme kom, wanneer rampe ons tref, en ons die hartseer van 'n gebroke, sondige wêreld voel, moet ons onthou dat hierdie wêreld nie ons woning is nie. Wanneer ons uit plek uit voel, is dit in orde. Ons het die hoop van die hemel in ons harte; dat 'n beter môre kom. Vir nou is ons in die wagtydperk, maar dit sal nie vir ewig duur nie. Die beste lê nog voor.
Scripture
About this Plan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Related Plans

Faith in Hard Times

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

Multiply the Mission: Scaling Your Business for Kingdom Impact

Friendship

Stormproof

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening

Stop Living in Your Head: Capturing Those Dreams and Making Them a Reality

Psalms 1-30 Book Study - TheStory

The $400k Turnaround: God’s Debt-Elimination Blueprint
