Filippense - Kies VreugdeSample

Oordenkingsvrae:
1. Maak 'n lys van al die goddelike karaktereienskappe in Hoofstuk 2. Met watter sukkel jy en hoekom?
2. Waarom is gehoorsaamheid belangrik?
3. Ons hardloop die wedloop deur "die woord van die lewe uit te dra" (vers 16). Wat is die woord van die lewe en hoe dra ons dit uit?
4. Wat is 'n drankoffer en waarom was Paulus bereid om soos een uitgestort te word?
5. Paulus was 'n ware persoon met ware gevoelens. Hoe sien ons dit wanneer hy praat oor Timoteus en Epafroditus?
Scripture
About this Plan

Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Related Plans

Faith in Hard Times

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

Multiply the Mission: Scaling Your Business for Kingdom Impact

Friendship

Stormproof

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening

Stop Living in Your Head: Capturing Those Dreams and Making Them a Reality

Psalms 1-30 Book Study - TheStory

The $400k Turnaround: God’s Debt-Elimination Blueprint
