Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat HouSample

Memoriseervers:
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.
Johannes 15:12
Uitdaging vir die Week:
Christus roep alle gelowiges om mekaar lief te hê soos Hy die kerk liefgehad het. Aan wie kan jy hierdie week die liefde van Christus wys? Maak 'n plan om 'n vriend te bel of te SMS om hulle aan te moedig, 'n lukrake daad van vriendelikheid te betoon, of om by jou kerk of 'n plaaslike bediening te dien. Daar is soveel maniere om die liefde van Christus aan ons kykende wêreld te wys!
Scripture
About this Plan

Het jy al ooit gewonder wat dit beteken om "in Jesus te bly"? Om so nou aan Hom verbind te leef dat sy liefde, krag en wysheid na elke aspek van jou lewe toe oorvloei? In hierdie leesplan gaan ons vir ses weke lank deur sorgvuldig uitgesoekte Skrifgedeeltes, dagstukkies en praktiese insigte leer hoe ‘n lewe lyk wat gewortel is in Christus en wat bekragtig en verander word deur Hom.
More
Related Plans

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

Rebuilt Faith

You Say You Believe, but Do You Obey?

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

Sharing Your Faith in the Workplace
