Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat HouSample

Memoriseervers:
“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer.”
Johannes 15:1
Uitdaging vir die Week:
Maak hierdie week tyd om in stilte en gebed deur te bring. Vra God waar Hy jou dalk in hierdie seisoen wil snoei. Bid en gee daardie spesifieke ding aan Hom oor en vra die Heilige Gees om in jou hart en lewe te werk. Maak seker dat jy met 'n betroubare, gelowige vriend deel om jou aanspreeklik te hou en om jou te help sien waar God aan die werk is.
Scripture
About this Plan

Het jy al ooit gewonder wat dit beteken om "in Jesus te bly"? Om so nou aan Hom verbind te leef dat sy liefde, krag en wysheid na elke aspek van jou lewe toe oorvloei? In hierdie leesplan gaan ons vir ses weke lank deur sorgvuldig uitgesoekte Skrifgedeeltes, dagstukkies en praktiese insigte leer hoe ‘n lewe lyk wat gewortel is in Christus en wat bekragtig en verander word deur Hom.
More
Related Plans

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

Rebuilt Faith

You Say You Believe, but Do You Obey?

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

Sharing Your Faith in the Workplace
