Waarom het Jesus aarde toe gekom?

4 Days
Dit is een ding om te glo dat Jesus 2 000 jaar gelede as ’n baba aarde toe gekom het. Maar weet jy waarom Hy gekom het? Hierdie 4-dag leesplan ondersoek die Bybelse antwoorde op dié vraag. Jesus se koms het niks te make met ’n sentimentele gevoel rondom vakansiegebeure nie. Dit het ewigheidsimplikasies vir jou lewe en vir die hele wêreld.
Ons wil graag Radical bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://radical.net/
Related Plans

Unshaken: 7 Days to Find Peace in the Middle of Anxiety

Launching a Business God's Way

Sharing Your Faith

What Is My Calling?

When You’re Excluded and Uninvited

1 Corinthians

Jesus Meets You Here: A 3-Day Reset for Weary Women

All the Praise Belongs: A Devotional on Living a Life of Praise

Money Matters
