21 Dae Vas en GebedSample

God se Leiding
Daar is ‘n plan, roeping en droom oor jou lewe. Is jy geposisioneer om dit uit te leef? Psalm 32:8 sê: "Hy sal jou leer en jou voetstappe rig." Laat toe dat Hy jou vandag lei en luister doelbewus na sy stem. Stap uit jou gemaksone uit en hê geloof dat die Heilige Gees jou sal lei en help om jou roeping en doel uit te leef.
Scripture
About this Plan

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More
Related Plans

Lord, I Believe

Acts 21:17-22:21 | Staying True to Christ

Love Like a Mother -- Naomi and Ruth

How to Read Weird Bible Stories

Jesus Is Our "Light of the World"

Into the Clouds (Bible App for Kids)

Leading With a Whisper

Grieving With Purpose: A Journey Through Loss

Money Matters
