21 Dae Vas en GebedSample

Visie
God wil vir jou visie gee vir jou lewe. Wees gereed vir die visie wat Hy vir jou wil gee. Wees vandag gereed om oop te wees vir die idee dat die Here vir jou vars visie wil kom gee vir die jaar wat voorlê. Laat toe dat Hy jou in hierdie jaar wys wat Hy in en deur jou lewe wil doen.
Skryf dit neer, bid daaroor en herinner jouself gereeld daaraan.
Scripture
About this Plan

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
More
Related Plans

Put Down Your Phone, Write Out a Psalm

Here Am I: Send Me!

Thriving in God’s Family

5 Days of 5-Minute Devotions for Teachers

Nearness

Retirement: The 3 Decisions Most People Miss for Lasting Success

Solo Parenting as a Widow

Conversations

God Gives Us Rain — a Sign of Abundance
