Die Beloofde MessiasSample

Oordenkingsvrae:
1. Wie is Jesus? Hoekom is Hy so 'n belangrike persoon? Hoekom volg so baie mense Hom vandag nog?
2. God berei ons altyd voor vir wat Hy vir ons het – of dit nou beproewings is, seën, of om Jesus vir die eerste keer te ontmoet. Hoe werk God vandag in jou om jou voor te berei vir wat voorlê?
3. God het 'n verbond met Dawid gesluit waarin Hy beloof het om sy naam groot te maak en om sy koninkryk vir ewig te vestig. Hoe toon die geslagsregister wat in Matteus 1 opgeteken is dat God hierdie belofte vervul het?
4. Advent is 'n seisoen van wag. Wat verwag jy dat God vir jou in hierdie seisoen sal doen? Kan jy Hom sien werk? Hoe troos dit jou om te weet dat Hy altyd aan die werk is, ongeag wat jy kan sien of nie kan sien nie?
5. Waarom was dit betekenisvol dat Jesus Homself verneder het om ons te red? Hoe kan ons toonbeelde van sy nederigheid wees, veral in hierdie Adventseisoen?
About this Plan

Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie studie gaan ons dieper delf in die spesifieke messiaanse beloftes wat God aan sy volk gemaak het en hoe Jesus elkeen van hierdie beloftes vervul het.
More
Related Plans

Walking in Victory: A 5-Day Journey to Spiritual Freedom

Nurturing Your Desire for More in a Healthy Way

Living With Power

Legacy: God Honors the Heart by Vance K. Jackson

5 Prayers for Your Daughter’s School Year

7 Times Jesus Claimed to Be God

How God Doubled Our Income in 18 Days

Devoted Together

Fear vs Faith: Mind Your Mindset
