Wie Is God?Sample

Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Die getuienis van die Nuwe Testament
1. Daar is die wanpersepsie by sommige gelowiges dat Jesus die wet tot niet kom maak het. Dat Hy die werk van God in die OT kom vervang het met ‘n nuwe gebod wat niks met die ou gebod te make het nie. Lees die aangehaalde gedeeltes en oorweeg wat die waarheid is.
2. Wat leer jy van die rol van die wet in die NT? Wat beteken dit vir jou? Wat vra dit van jou?
3. Loof die Here in gebed vir die spesifieke wysheid, insig en toekoms wat die wet, die Tien Gebooie, jou gee.
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
