The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Wie Is God?

364 Days
Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
Ons wil graag Bybelskool.com bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.bybelskool.com/
Related Plans

Wonder of the Word: The Gospel & the Wonder of God's Love (Vol.5 - Matthew - Acts)

Daily Devotion | Spiritual Practices

When God Rewrites Your Story

Overwhelmed but Not Alone

Come Close to the Story: 20 Lenten and Easter Devotionals

Purpose on Purpose

The Lie You Don't Know You Believe: 5 Days of Fighting for Freedom

The True Nature of God

Every Chapter Counts, God Writes Your Story
