Christus, ons Koningin Ester

3 Days
Die boek Ester is ʼn verstommende verhaal van waagmoed en liefde en tipeer ook Jesus se verhaal. In hierdie drie-dag leesplan ondersoek Dr. Kwasi Amoafo hoe die Ou Testamentiese verhaal van Ester parallel loop met die evangelie en ʼn fantastiese prentjie skets van ons geestelike verlossing deur Jesus wat met ons geïdentifiseer het, ingegryp het en ons verlos het toe ons magteloos was om onsself te red.
Ons wil graag vir Emmanuel Kwasi Amoafo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://returningtothegospel.com/rev-canon-dr-emmanuel-ki-amoafo/
Related Plans

If Jesus Is Your Friend

Be Ye Holy: The Holy Spirit's Role in Our Lives

Immersed: Out of the Shallows Into the Deep
Whole Bible Reading Plan

Acts 17:16-34 | in the World

Is ‘Making Money While You Sleep’ Biblical?

Acts 18:1-23 | Whatever It Takes

A Practical Guide for Transformative Growth Part 2

Getting to Know the Holy Spirit
