The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
BibleProject | Nuwe Verbond, Nuwe Wysheid

7 Days
In hierdie 7 dag plan sal jy die temas van die nuwe verbond en nuwe wysheid vir Nuwe Testament gelowiges leer ken. Hebreërs vergelyk en kontrasteer Jesus met die Ou Testament figure en wys hoe Hy verhewe is bo hulle en die grootste openbaring van God se liefde en genade is. Die boek van Jakobus is uniek in die Nuwe Testament wat wysheids gesegdes deel, baie soos wat Spreuke doen, met die volgelinge van Jesus.
Ons wil graag BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com/afrikaans/
Related Plans

Seek Me and You Will Find Me: A 5-Day Journey Into Wholehearted Pursuit

Faith Territory

(Un)embarrassed of Jesus

Genesis: God's Plan Cannot Be Hindered (Genesis 36-50)

REVIVAL - a Call Back to God

Unleash Your God-Given Ambition

Costly Worship

Walking in Christ’s Commands: A Holy Week Journey With Jesus

The Way to a Wise Heart: A 10-Day Focus on Growing a Heart of Wisdom
