Lei My, HereSample

VERTROUE VIR MÔRE
Here, U roep my om hard te werk en vir die toekoms op U te vertrou. Tog hou ek soms terug, want ek is bang vir mislukking. Ander kere wag ek nie vir u leiding nie en storm ek in my eie krag voort. Ek moet U vertrou dat elke besonderheid van my lewe onder u volmaakte beheer is.
Gee vir my ’n gewillige hart om U in alles te gehoorsaam. Help my om lief te hê soos Jesus, om gehoorsaam te wees aan u Woord en U te vertrou vir enige uitkoms. Gee vir my geloof om te sien waar U aan die werk is en om U toe te laat om my te stuur waar U my wil hê. Maak my u goeie en getroue dienskneg.
Amen
Hierdie gebede is geneem uit 101 GEBEDE VIR MANS deur Rob en Josh Teigen © Christelike Uitgewersmaatskappy.
Scripture
About this Plan

Vir ’n pad besaai met struikelblokke, uitdagings en krisisse het 'n man vandag een ding nodig: God se leiding. Hierdie sewe gebede deur pa-en-seun-duo Rob en Josh Teigen sal elke man help om weer terug te keer na die Een wat hom deur elke krisis kan lei. Die gebede is geneem uit hul gebedeboek 101 GEBEDE VIR MANS.
More
Related Plans

Stop Living in Your Head: Capturing Those Dreams and Making Them a Reality

Homesick for Heaven

Holy, Not Superhuman

Returning Home: A Journey of Grace Through the Parable of the Prodigal Son

Praying the Psalms

Faith in Hard Times

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

Greatest Journey!

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening
