Die Grootste GeskenkSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoe vind jy troos wetende dat God jou beskermer is?
2. Glo jy dat God niks goeds van jou weerhou nie? Hoe versoen jy hierdie waarheid wanneer God nie jou gebede verhoor soos jy gehoop het nie?
3. Hoe is redding 'n gawe van God?
4. Wat is 'n paar van die geestelike gawes wat God jou gegee het? Hoe kan jy hierdie gawes gebruik om die liggaam van Christus te seën?
5. Hoe kan jy God vandag dank vir sy liefde?
About this Plan

Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.
More
Related Plans

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (6 of 8)

A Spirit Filled Moment

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (5 of 8)

Biblical Marriage

The Heart Work

Christian Forgiveness

Be Good to Your Body
