VriendskapSample

Oordenkingsvrae:
- Waarom is dit belangrik dat ons diegene wat ons seermaak met vriendelikheid en genade behandel?
- Wat beteken dit om te oefen om, in liefde, die waarheid te praat? Waarom is dit dikwels 'n uitdaging om waarheid en liefde saam te voeg? Waarom is dit belangrik om in liefde die waarheid te praat?
- Wat beteken dit om jouself met 'n hart van barmhartigheid, vriendelikheid, nederigheid, sagmoedigheid en geduld te beklee?
- Waarom is vergifnis belangrik in vriendskappe? Wanneer het ‘n vriend se vergifnis jou geseën?
- Watter eienskap van liefde maak dit die perfekte vriendskapsband?
About this Plan

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.
More
Related Plans

Fearless in Battle

When God Speaks: What to Expect

Rebuilt Faith

You Say You Believe, but Do You Obey?

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year
