VriendskapSample

Oordenkingsvrae:
- Hoe is gelowiges in Christus almal deel van een liggaam?
- Waarom dink jy het God elkeen van ons 'n ander funksie in die liggaam van Christus gegee? Hoe help dit die liggaam van Christus om te groei?
- Waarom is dit belangrik om mekaar se laste te dra? Hoe kan jy die laste van jou vriende dra?
- Is die dra van ander se laste dieselfde as om hul probleme op te los? Hoe verskil die twee?
- Hoe toon eenheid in die liggaam van Christus, God se liefde vir sy Seun?
About this Plan

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.
More
Related Plans

Fearless in Battle

When God Speaks: What to Expect

Our Father...

All That Glitters: What the Bible Teaches Us About Avoiding Financial Traps

Engaging in God’s Heart for the Nations: 30-Day Devotional

Small Yes, Big Miracles: What the Story of the World's Most Downloaded Bible App Teaches Us

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

EquipHer Vol. 26: "How to Break the Cycle of Self-Sabotage"

THE BRAIN THAT SEEKS GOD: Neuroscience and Faith in Search of the Infinite
