Gebede Om Jou Hart Te SeënSample

Lig in die duisternis
Die Here was aan my kant, want Hy het geweet ek is onskuldig.
Here, U sorg vir dié wat aan U getrou is; vir ’n mens wat voluit vir U lewe, gee U alles. Vir die een wat ’n skoon lewe lei, is U goed. Maar ’n vals mens kry teëspoed by U. U help mense op wie daar getrap word, maar U hou ’n hoogmoedige mens dop en haal hom van sy troontjie af.
Here, U is vir my soos ’n lamp wat die donker om my wegvat. As U my help, hardloop ek oor ’n skans; as my God by my is, klim ek oor ’n stad se muur. God maak nie foute nie; die Here praat net die waarheid. As ’n mens in die moeilikheid is en na Hom toe gaan, beskerm Hy jou.
-2 SAMUEL 22:25-31 (DIE BOODSKAP)
Scripture
About this Plan

Soms kort jy net die regte woorde om jou gesprek met jou Vader te begin. Hierdie 10 gebede sal jou help om die regte woorde te vind voordat jy self verder uit jou hart uit bid, of jy stil by die Here wil sit, of as ’n groep in gesprek met God wil tree. Hierdie gebede is saamgestel uit die gebedeboek GEBEDE OM JOU HART TE SEËN.
More
Related Plans

Fearless in Battle

A Spirit Filled Moment

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (5 of 8)

Unwrapping Christmas

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

The Heart Work

Biblical Marriage

Be Good to Your Body
