In Die BeginSample

Memoriseervers:
"U het my al gesien gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is."
Psalms 139:16
Uitdaging vir die week:
Lees hierdie week Psalm 139. Dink na en peins oor God se volle kennis van jou. Hy ken jou diepste binneste en is steeds lief vir jou. Wy hierdie week tyd daaraan om oor hierdie waarheid na te dink. Vra vir Hom om vir jou sy vrede te gee terwyl jy in die waarheid rus dat Hy jou ten volle ken en volkome liefhet!
Scripture
About this Plan

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More
Related Plans

Hard Fought Hallelujah: A 7-Day Study to Finding Faith in the Fight

21 Days of Fasting and Prayer - Heaven Come Down

Hear

The Wonder of Grace | Devotional for Adults

Filled, Flourishing and Forward

The Otherness of God

Talking to God: A Guilt Free Guide to Prayer

Building Multicultural Churches

Trusting God in the Unexpected
