Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs Sample

Oordenkingsvrae:
Week 6:
1. Hoe reageer jy as jy hoor dat baie van die mense wat in Hebreërs 11 genoem word, nie die dinge ontvang het wat aan hulle belowe is nie? Vind jy dit bemoedigend of ontmoedigend? Hoekom?
2. Wat beteken dit om die wedloop wat vir ons beplan is, te hardloop? Waarom is hierdie wedloop onmoontlik as ons aan sonde vasklou?
3. Hoe lyk dit om te strewe daarna om in vrede met almal te leef? Hoe is dit anders as om konflik te vermy?
4. Hoe kan Jesus gister, vandag en vir altyd dieselfde wees? Hoe troos hierdie waarheid jou?
5. Wat beteken dit dat God jou toerus? Hoe het Hy jou in die verlede toegerus?
About this Plan

Die boek Hebreërs vertoon die oppergesag van Christus op elke bladsy. Jesus is nie net verhewe bo enige iets waarin ons probeer om ons hoop te plaas nie, maar Hy is die Skepper en Een wat alles in stand hou. Hy het ons deur sy genade gered. Hy alleen is ons lofprysing waardig. Hy alleen is ons liefde waardig. Hy is ons alles.
More
Related Plans

The Creator's Timing: How to Get in Sync With God's Schedule

Break Free for Good: Beyond Quick Fixes to Real Freedom (Part 3)

Father Cry: Healing the Heart of a Generation

Don't Take the Bait

What Does Living Like Jesus Even Mean?

Turn Back With Joy: 3 Days of Repentance

Open Your Eyes

Life@Work - Living Out Your Faith in the Workplace

Nearness
