OpgestaanSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat baat dit ons, volgens Filippense 3, om deel te hê aan Christus se lyding?
2. Waarom was dit belangrik dat Christus moes ly voor sy opstanding?
3. Waarom verhoed die opstanding van Christus dat ons deur sonde en dood bemeester kan word?
4. Watter versoening het die opstanding van Christus, volgens Kolossense 1, gebring? Waarom is dit beduidend?
5. Hoe beïnvloed die feit dat Christus ons verhouding met God herstel het, die manier waarop ons leef? Wat behels dit dus om te lewe in die lig van hierdie waarheid?
About this Plan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.
More
Related Plans

The Old Testament in 120 Days Reading Plan

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 13-18)

Unfolding the Bible Story With Sherene

If God Is Perfect, Why Is There Evil?

Coming to Life: 30-Day Devotional

More Than a Dream Coat

The Burning Altar - 14 Days of Calling the Church to Pray
Find & Follow Jesus, Quarter 4

LIFE & BREATH
