Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom NederlaeSample

Lees Rigters 7. Neem elke verwysing na bang (wees) waar soos wat jy in Rigters 6 gedoen het. Vra deurlopend die 5 W’s en H-vrae,(Wie/Wat/Waar/Wanneer/Waarom en Hoe) bv. Wie is bang?/Wat maak hulle bang? ens. terwyl jy die teks lees. Neem die opeenvolging van gebeure in hierdie hoofstuk waar. Wanneer jy klaar is, skryf ’n opsomming van die gebeure in hierdie hoofstuk in ‘n nuwe nota.
Toepassing: Is daar iets wat vir jou uitgestaan het in jou studie? Vra vir die Here met wie jy dit vandag kan deel.
Scripture
About this Plan

Ons bevind onsself lewenslank te midde van 'n stryd. Dit was ook so vir God se volk ten tye van die Ou Testament. Josua moes teen ‘n oormag veg om die stad Jerigo te oorwin. Israel is voortdurend onderdruk in die Rigterstyd. Rut was onseker hoe sy in die vreemde land, vêr van haar eie tuiste, sou oorleef. Ontdek self, deur dié studie, die sleutel tot oorwinning van daaglikse stryde!
More
Related Plans

Stormproof

The Lies We Believe: Beyond Quick Fixes to Real Freedom Part 2

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

Judges | Chapter Summaries + Study Questions

Ruth | Chapter Summaries + Study Questions

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening

Homesick for Heaven

Let Us Pray

Faith in Hard Times
