The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
21 Dae in God se Woord

21 Days
Die keuses wat jy maak bepaal uiteindelik die koers van jou dag, jaar en selfs jou lewe. Hierdie 21-Dae Leesplan sal jou help om 'n daaglikse gewoonte te begin deur te fokus op wat die meeste saakmaak - om kontak te maak met God, deur sy Woord. Ons gaan vyf boeke van die Nuwe Testament lees - Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense en Judas. Is jy gereed vir die uitdaging? Kom ons begin!
Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.









