YouVersion Logo
Search Icon

Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgSample

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

DAY 1 OF 7

Die volgende lees plan is aangepas uit die eerste week van ons Nuwe Induktiewe Studiereeks op Lukas: Geroep om Jesus te Volg . Op Dag 7 is daar vrae wat dit moontlik maak om dié lees plan of as persoonlike studie, of binne ‘n groep te gebruik.


Lees Lukas 1, die hele hoofstuk, om die konteks daarvan te verstaan. Terwyl jy lees, let op aan wie hierdie evangelie, en om watter rede dit geskryf is. As jy hierdie inligting waarneem, sal jy ook weet waarom Lukas sy aanbieding op dié betrokke manier uiteengesit het. Wanneer jy die teksverse met hierdie inligting vind, kan jy ‘n nota maak in die teks en die doel van die skrywer neer skryf. 


(Jy kan of gebruik maak van die “NOTA” funksie deur om op ‘n teksvers te kliek of jy kan in ‘n notaboek al jou aantekeninge maak.)


Toepassing: Nie net wil ons kennis opdoen nie, maar veranderde lewens hê in lig van kennis van sy woord. Vra vir God in gebed om jou hart reg te maak vir die waarhede van sy woord wat Hy jou gaan wys in die volgende week.

Scripture

About this Plan

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy