The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Die boek 1 Korintiërs met Jennie Allen: ’n Video-Bybelstudie

5 Days
Christenskap vereis opoffering van ons. Ons moet kies tussen ’n lewe vir onsself of vir Christus. Paulus het hieroor geskryf aan mense wat selfgesentreerd geleef het. Hy herinner hulle daaraan om Jesus te volg. In hierdie Bybelstudie van RightNow Media, neem Jennie Allen ons in die morsige lewens van die mense van Korinte en help ons om onsself vandag te onderskei van die wêreldse kultuur.
Ons wil graag RightNow Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://za.rightnowmedia.org/
Related Plans

Speak BIG While You Are Small

I AM Jesus: The True Vine

7 Warning Lights for Highly Vulnerable Leaders

Wisdom's Call

Broke but Not Broken: Finding Worth When Money Is Tight

Secrets to a Fruitful Life

Life Lessons From Easter – Hope for Death

Unknown: An 8-Day Journey From Isolation to Deep Connection

Entry (S5 - E1)
