Nader tot GodSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoe het God hierdie week sy karakter in die natuur aan jou geopenbaar?
2. Waarom is dit betekenisvol dat Jesus in die begin by God was en ook by alle aspekte van die skepping betrokke was?
3. Hoe vertoon die verskeie aspekte van die natuur die verskillende kwaliteite van God se karakter aan ons?
4. Toe God vir Job ondervra het, wat het Hy probeer om Job te help verstaan?
5. Waarom is dit belangrik om erkenning te gee aan God se handewerk en kreatiwiteit in alle aspekte van die natuur?
6. Wat is vir jou persoonlik die mees skouspelagtige bewys van God se kreatiwiteit in die natuur?
About this Plan

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.
More
Related Plans

Go and Tell: Sharing Your Testimony

Ruins to Royalty

Deeper Waters: Trusting God When It Doesn’t Make Sense

Overcoming Trauma

Ecclesiastes // Chasing Meaning

The Bible With Nicky and Pippa Gumbel, Youth Version 2026

Finding God in the Midst of Pain

When the Presence Lifts - Seeking God for Freshness

Sitting, Serving, Scheming (S4-E5)
