Nader tot GodSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoe weerklink God se woorde oor die hele aarde?
2. Hoe maak Hy sy karakter en beloftes aan ons bekend?
3. Wat is sommige van God se onsigbare eienskappe wat hy geopenbaar het, hetsy in die natuur of deur sy woord?
4. Hoe openbaar die menswording van Jesus meer van God?
5. Hoe verklaar Johannes die bewering van Jesus dat “wie My sien, sien die Vader” in Johannes 14: 9?
6. Wat belowe God om te doen as ons getrou is om tot Hom te nader?
7. Hoe bemoedig dit jou?
8. Hoe word die Godheid van Jesus in die skepping geopenbaar?
9. Hoe is dit in sy woord sigbaar?
About this Plan

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.
More
Related Plans

Go and Tell: Sharing Your Testimony

Ruins to Royalty

Deeper Waters: Trusting God When It Doesn’t Make Sense

Overcoming Trauma

Ecclesiastes // Chasing Meaning

The Bible With Nicky and Pippa Gumbel, Youth Version 2026

Finding God in the Midst of Pain

When the Presence Lifts - Seeking God for Freshness

Sitting, Serving, Scheming (S4-E5)
