Saligsprekinge

43 Days
Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.
| Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/ |
Related Plans

Freedom in Christ

The Invitation of Christmas

Decide to Be Bold: A 10-Day Brave Coaches Journey

Hidden: A Devotional for Teen Girls

Light Has Come

Does the Devil Know Your Name? A 10-Day Brave Coaches Journey

A Christian Christmas

The Advent of HOPE and the Object of Our Faith.

Grace With a Taste of Cinnamon
