The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Blydskap en goeie nuus deur Nina Smit

5 Days
Die gedagtes in hierdie Advent-leesplan sal lesers help om hierdie Kersfees nader aan God te kom. As jy dink aan die wonderbaarlike geboorte van Christus en die voorreg om Hom te ken, sal jou lewe, liefde, hoop en vreugde hernu word. Elke dag bevat ’n Bybelvers, gedagte vir die dag en ’n gebed. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se boek “Leef in sy lig”.
Ons wil graag vir Struik Christian Media en Nina Smit bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.cumbooks.co.za/leef-in-sy-lig-grootdruk-hardeband
Related Plans

In His Hands - Encouragement for Praying Parents

Follow Jesus by Gateway Church Cymru

From Loneliness to Surrender

How to Overcome Challenges

The Heart of Inclusive Ministry Devotional for Parents and Sunday School Teachers

Faithful in Every Season

Beggar to Believer

The Waiting Room

Built Different
