Woorde Maak SaakSample

Oordenkingsvrae:
1. Deur te spreek het God die wêreld geskape. Die Bybel leer ons dat God se Woord vir ewig sal wees. Wat leer hierdie waarhede ons oor die krag van God se Woorde?
2. Die woorde wat jy gebruik dra gevolge. Hulle kan lewe of dood bring. Hoe verander hierdie feit jou siening van die woorde wat jy gebruik?
3. Dink aan die woorde wat jy onlangs gebruik het. Wat is die toestand van jou hart, gebaseer op die woorde wat jy gebruik het?
4. Wie of wat beheer jou tong? Watter veranderinge moet jy maak om jou tong te beteuel en dit ten goede te gebruik?
5. Watter effek het ons woorde op die mense rondom ons?
About this Plan

In hierdie studie gaan ons in God se Woord delf en leer wat Hy sê oor die woorde wat ons teenoor onsself en ander spreek en woorde wat die wêreld verander. Ons sal leer om God en ander te eer met ons woorde. Ons bid dat hierdie studie vir ons diepe insig sal gee oor hoe ons woorde kan spreek wat lewe gee en lewens verander.
More
Related Plans

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

Rebuilt Faith

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

You Say You Believe, but Do You Obey?

Awakening Faith: Hope From the Global Church

Sharing Your Faith in the Workplace

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics
