Woorde Maak SaakSample

Oordenkingsvrae:
1. Dink terug aan die woorde wat jy in die laaste week gebruik het. Was dit woorde wat aangemoedig het of vernietig het?
2. Watter skade word veroorsaak wanneer mense leuens vertel? Hoekom het die Here 'n afsku van leuenaars?
3. Hartstoets: Wat moet die motief wees om die waarheid in liefde te praat? Wat moet nie die motief wees nie?
4. Hoekom haat God skinderpraatjies? Hoe kan jy weet of jy skinder of nie?
5. Wat moet jou motief wees wanneer jy aanlyn kommentaar lewer of boodskappe deel?
About this Plan

In hierdie studie gaan ons in God se Woord delf en leer wat Hy sê oor die woorde wat ons teenoor onsself en ander spreek en woorde wat die wêreld verander. Ons sal leer om God en ander te eer met ons woorde. Ons bid dat hierdie studie vir ons diepe insig sal gee oor hoe ons woorde kan spreek wat lewe gee en lewens verander.
More
Related Plans

Gems of Motherhood~ Letters to a Mama: 20ish Things I Wish I Knew Before Becoming a Mom

How Christians Grieve Well

Daniel: Remembering Who's King in the Chaos

Rich Dad, Poor Son

Prayers for My Wife

Meaningful Relationships, Meaningful Life

A Prayer for My Husband: Part 1

Heart of Worship

(Re)made in His Image
