The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Lewe ‘n Doelgerigte Lewe!

7 Days
‘n Vreugdevolle, doelgerigte lewe is gegrond op verhoudings, liefde en geloof. Indien jy graag meer duidelikheid wil hê oor God se plan vir jou lewe, neem dan deel aan hierdie plan; dit sal help om jou gefokus te hou om na hierdie plan te strewe en dit te ontdek. Geneem uit die boek, “Out of This World: A Christian’s Guide to Growth and Purpose”, geskrywe deur David J. Swandt.
Ons wil graag Twenty20Faith, Inc bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.twenty20faith.org/yvdev3
Related Plans

(Un)embarrassed of Jesus

Walking in Christ’s Commands: A Holy Week Journey With Jesus

REVIVAL - a Call Back to God

Costly Worship

Genesis: God's Plan Cannot Be Hindered (Genesis 36-50)

Prayer for Help

Seek Me and You Will Find Me: A 5-Day Journey Into Wholehearted Pursuit

The Way to a Wise Heart: A 10-Day Focus on Growing a Heart of Wisdom

Faith Territory
