The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Dít Het Jesus Nooit Gesê Nie

21 Days
Daar word baie keer verkeerdelik geglo of oorgedra wat hulle dink Jesus gesê het. Mense glo dan iets wat nie altyd waar is nie. In hierdie leesplan deur skrywer Andries Enslin: “Dít het Jesus nooit gesê nie” word feit en fiksie geskei. Daar word duidelik gesê wat die wêreld glo Jesus sê en wat Hy werklik gesê het.
Ons wil graag Andries Enslin en Carpe Diem Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://lewensentrum.org.za/
Related Plans

DRAWING FROM the RIGHT WELL

The Final Steps - Holy Week Reflections

Psalms 31-72

The Victory of the Cross of Christ

30 Days of Prayer

How God Speaks: Learning to Listen

EL-ROI: A 10 Day Devotional on the God Who Sees

Wind & Fire - Reflections

From Tomb to Triumph
